| Artist | Bello B |
| Featuring | Khalil Harrison, Manci Dj & Kingsirh |
| Category | Gqom |
| Genre | Gqom |
| Released | 2026 |
| Duration | 03:27 |
New Release Alert: Bello B Drops Exciting Track "Isondo"
South African music sensation, Bello B, has just unveiled his latest single titled "Isondo". This fresh release is already creating waves across the music scene, showcasing his unique style and captivating sound. Fans and new listeners alike are encouraged to dive into this vibrant track that highlights the artist’s evolving musical journey.
The song features an impressive lineup of collaborators, including Khalil Harrison, Manci Dj and Kingsirh, who each bring their own flair and energy to the project. Their combined talents blend seamlessly, resulting in a dynamic and engaging listening experience that resonates with a wide audience. The fusion of different styles and voices makes this track stand out in today’s competitive music landscape.
Known for his ability to craft memorable melodies and meaningful lyrics, Bello B continues to solidify his place in the industry with this release. "Isondo" reflects his dedication to pushing creative boundaries while staying true to his roots. The song’s production quality and catchy rhythm make it a must-listen for anyone interested in contemporary South African music.
Listen, Share and Download below to experience the latest from one of the country’s most promising artists. Whether you’re a longtime fan or discovering Bello B for the first time, this track is sure to leave a lasting impression.
Bello B Isondo Lyrics:
Jy weet nie
Maar ek het net geweet
Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet
Jy weet nie
Maar ek het ‘n plan
Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
Ek sien die begin, die middel en die einde
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
Want jy
Besef toe jy's myne
Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag
Almal kan maar lag
Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
(Ek het tyd om te wag)
Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag
Almal kan maar lag
Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jy's my trouvrou
Jy weet nie
Maar hierdie plan is vir jou
Ek wag geduldig, gewillig in hierdie storie vir jou
Jy weet nie
Maar ek sal jou wed
Jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
Ek sien die begin, die middel en die einde
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
Want jy
Besef toe jy's myne
Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag
Almal kan maar lag
Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
(Ek het tyd om te wag)
Jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag
Almal kan maar lag
Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jy's my trouvrou
Teddy beer donuts en rose vir jou
Soene wat jy sal onthou
Ek wil vir altyd geluk met jou deel
Ek sal jou hart veilig hou
Teddy beer donuts en rose vir jou
Soene wat jy sal onthou
Ek wil vir altyd geluk met jou deel
Ek sal jou hart veilig hou
Want jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag
Almal kan maar lag
Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
(Ek het tyd om te wag)
Want jy's my trouvrou, ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag
Almal kan maar lag
Maar jy's my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jy's my trouvrou
DOWNLOAD Isondo by Bello B MP3 [5.04 MB]
Drop Your Comment
Be the first to comment on this post
